Book Cover

Tiener drome en Spoke: Ruan en Tertia

Contributor(s): Van Der Merwe, Louise (Author)

ISBN: 9798617524811

Publisher: Independently Published

Binding Types:

$16.00
$28.95 (Final Price)
$27.75 (100+ copies: $27.00)
List/retail price:
$16.00
- +
Buy

Pub Date: February 24, 2020

Lexile Code: 0000

Target Age Group: NA to NA

Physical Info: 0.49" H x 8.50" L x 5.51" W ( 0.62 lbs) 216 pages

BISAC Categories:

Juvenile Fiction | General

Descriptions, Reviews, etc.

Description: Hoërskool is waar drome gedroom word en kleintyd vriendskappe vlerke kry. Dit besef beste maats Ruan en Tersia eers toe hulle Playstation-wars verander in ʼn stryd vir die ander een se hart! Om jonk, verlief en verlore te wees, het natuurlik sy uitdagings. As mens jonk is, wil jy soen. As mens te veel soen, wil jy ander dinge met die letter S begin doen wat baie aanlokliker lyk!Is Ruan en Tersia gereed om die wilde rollercoaster te oorleef van ʼn egte tiener romanse wat bestaan uit oorweldigende gevoelens en vuurwarm begeertes? Hoe gaan hulle besluite hulle verhouding beïnvloed? Is hulle bestem om vir altyd net vriende te wees, of kan hulle begin glo aan ʼn sprokieseinde saam? Beleef die rou emosie saam met Ruan en Tersia deur aan ons interaktiewe Tiener Drome en Spoke-reeks deel te neem en namens die karakters te besluit hoe hulle storie gaan eindig.

Worth Considering
Product successfully added to cart!